“etermynmasjien”

“etermynmasjien”

Suid-Afrika word vandag as een van die gevorderde ontwikkelende lande gereken, en sommige stedelike gebiede beskik reeds oor die infrastruktuur van ‘n tipiese nywerheidsland. Ander belangrike kenmerke, wat Suid-Afrika aantreklik maak vir buitelandse beleggings, is die land se hoogs mededingende finansiële bedryf, sy mineraalskatte, die hoë standaard van wetenskaplike navorsing en sy betroubare regstelsel. Nogtans toon groot dele van die land die kenmerke van ‘n ontwikkelende land, en meer as ‘n derde van alle Suid-Afrikaners leef tans onder die broodlyn.
‘n Wyle terug ry ek met ander mense na ‘n mooi dorp in my omgewing. Kort-kort word daar gestop. Foto’s geneem. Maar nie van die natuurskoon nie, nie van besonderse geboue nie. Van onsself. Die agtergrond raak weg en kan enige plek wees; selfs in my voortuin of dalk in die sitkamer. Want dis ek wat belangrik is op hierdie foto. Ek probeer die moment vasvang. Maar al die foto’s lyk uiteindelik dieselfde: glimlaggende gesigte wat opkyk na selfone wat ‘n armlengte ver is. Partykeer word die koppe afgesny, of die kenne, of die ore. Want as jy goed, ongesiens, ‘n armlengte ver doen, is daar gewoonlik skade.
Hoe Bitcoin te myn? As die beste digitale geldeenheid is Bismunt ook die oudste: sedert 2009. In Bitcoin se geval (soos met ander kripto-geldeenhede), is mynbou ‘n rekorddiens wat daarop gemik is om die blok-ketting in vorm, volledige en veilige vorm te hou, so onveranderlik. Mynboers is diegene wat die nuutste uitsending stransaksies na blokke verifieer, versamel en voeg, wat gekoppel is aan reeds bestaande blokke deur middel van kriptografiese hashes. Die gekoppelde aard van hierdie blokke beteken dat om een te verander, ook al die daaropvolgende veranderings moet verander word – ‘n ding wat uiteraard uiters moeilik is om af te trek.
In begin was BTC relatief maklik om te myn. Daar is ander digitale geldeenhede daar buite wie se “begin” is nou. As ‘n mens op die grondvloer wil ingaan met hierdie digitale tokens, is die tyd nou wel. Om werklik uit te werk watter altwee die winsgewendste uit die oogpunt van die mynwerker is, is tog wel die oefening, aangesien daar honderde sulke altcoins daar is. Wat om te myn? Alternatiewe geldeenhede soos Monero, Litecoin en Ripple blyk in hierdie opsig nogal aantreklik te wees, maar as jy dit ernstig oorweeg om betrokke raak by sulke geldeenhede, moet jy weet dat Bitcoin-mynriggies nie presies optimaal is vir die ontginning van ander geldeenhede nie.
Suid-Afrika se nywerhede is in vier groot metropolitaanse gebiede gekonsentreer: Johannesburg, Pretoria en Vereeniging-Vanderbijlpark (provinsie Gauteng), die kusgebied van Durban en Pinetown (provinsie KwaZulu-Natal), die Kaapse Skiereiland met Kaapstad (provinsie Wes-Kaap) en die gebied van Port Elizabeth en Uitenhage in die provinsie Oos-Kaap. As die finansiële en nywerheidsentrum van Suid-Afrika lewer Gauteng sowat 30 persent van die nasionale BGP op.
Marking its decade of esta-blishment, Sishen Iron Ore community development trust (SIOC-cdt) held a stakeholder engagement meeting on September 05, 2017 at the Kalahari Country Club in Kathu, ostensibly aimed at introducing its new operational stra-tegy.
Speaking about the parkrun, Dr Nothando Moyo-Mubayiwa who has been instrumental in setting up the Kathu parkrun commented, “The parkrun is a first for Kathu where people are going to meet and run or walk together and hopefully grow fitter and healthier together. The more we sit and lead a sedentary lifestyle without any exercise, the higher the chances of lifestyle-related diseases and their complica-tions.
A pip measures the change in value between two currencies. Usually, one pip equals 0.0001 of a change in value. For example, if your EUR/USD trade moves from 1.546 to 1.547, your currency value has increased by ten pips.
In 2010, forex trading was $4.4 trillion traded per day. In 2007, the pre-recession high hit $3.2 trillion traded per day. But forex trading kept growing right through the 2008 financial crisis. This was up 30 percent In 20014, only $2 trillion was traded per day traded.
Suid-Afrika se mineraalskatte, goedkoop mannekrag, tegniese kundigheid en immigrasie van gekwalifiseerdes uit oorsese lande het ná die Tweede Wêreldoorlog die basis vir ‘n langdurige en stabiele groeifase gevorm wat tot 1974 sou duur. Die land se hoogs ontwikkelde mynbousektor en sy groeiende binnelandse mark was trekpleisters vir buitelandse beleggings. In die eerste helfte van die 1970’s het die land miljarde met die uitvoer van goud, minerale en steenkool verdien, en met dié inkomste kon die land werkgeleenthede vir ongeskooldes in die mynbousektor net soos werkgeleenthede vir blankes in ‘n vinnig groeiende staatsdiens bekostig.
Steenkool was van die begin van die nywerheidsomwenteling in die 18de eeu af die belangrikste fossielbrandstof en is eers in 1966 deur ru-olie en in die 1990’s deur aardgas verbygesteek. Tans voorsien steenkool nog in sowat 22 persent van die wêreld se primêre energiebehoefte. Tot die 1970’s is steenkool in die meeste lande merendeels plaaslik verbruik, en dus was Suid-Afrika se uitvoere in 1975 nog ‘n skrale 2,56 miljoen ton.[71] Maar met die ondergang van die Europese en Amerikaanse steenkoolmynbou het goedkoper oorsese steenkool ‘n belangrike uitvoerproduk geword. In Suid-Afrika hanteer die Richardsbaaihawe aan die Indiese Oseaan (provinsie KwaZulu-Natal), wat in April 1976 geopen is, die land se steenkool-uitvoere. In 1976 was die uitvoermaat reeds 5,66 miljoen ton en in 1978 15,3 miljoen ton. Die land het sedertdien tot een van die belangrikste uitvoerders van steenkool ontwikkel.
Banks – The interbank market allows for both the majority of commercial Forex transactions and large amounts of speculative trading each day. Some large banks will trade billions of dollars, daily. Sometimes this trading is done on behalf of customers, however much is done by proprietary traders who are trading for the bank’s own account.
Even without outright price fixing, traders can create asset bubbles in foreign exchange rates. It may have happened with the U.S. dollar in 2014 and also in the last quarter of 2008. A strong dollar makes U.S. exports less competitive. It slows GDP growth. If traders bid the dollar down, then oil-producing countries will raise the price of oil as oil is sold in dollars. The impact of expanding forex trading needs to be better regulated in order to avoid potential bubbles and busts. 
Suid-Afrika se steenkoolvelde lê in die oostelike Transvaal-gebied in die omgewing van Ermelo en Witbank (provinsie Mpumalanga), in die noordelike Vrystaat en in die Newcastle-Dundee-Vryheid-gebied in die noorde van KwaZulu-Natal.
Tewens, niemand weet hoe Van Riebeeck gelyk het nie: die gesig wat ons ken is die van Bartholomeus Vermuyder (selfs ‘n ironiese van!), wat jare later eers begin gebruik is in afwesigheid van idee van hoe “ons Jan” sou lyk. Die standbeeld in Heerengracht in Kaapstad, waaroor die bohaai nou gaan, is eers in 1899 opgerig en was ‘n geskenk van …. Cecil John Rhodes.
Groeiende middelklas skep vraag na goedere en dienste. Loon- en salarisverhogings is buiteproporsioneel in vergelyking met toename in werkers se produktiwiteit en arbeidsmarkdoeltreffendheid. Hoë volatiliteit van die rand.
Volgens die Suid-Afrikaans-Duitse Kamer van Koophandel en Nywerhede is daar sowat 600 Duitse maatskappye in die land met ‘n totaal van 90 000 werknemers. Die meeste Duitse ondernemings behoort tot die nywerheidsektor en spits hulle op bedrywighede soos masjienbou, elektroniese goedere, chemie, farmaseutiese produkte, metaalverwerking en motorvervaardiging toe.[52] Regstreekse beleggings het in 2008 3,3 miljard € beloop.[53]
This shift is compounded by algorithmic trading (also called program trading). It means computer experts, or “quant jocks,” set up programs that automatically conduct trades when certain parameters are met. These parameters can be central bank interest rate changes, an increase or decrease in a country’s gross domestic product or a change in the value of the dollar itself. Once one of these parameters is met, the trade is automatically executed.
Harder decisions had to be taken to keep the flagship of the trust buo-yant and sustainable. The first step was to reduce the personnel at the beneficiary trusts considerably – a decision that was met with great re-sistance as part of a cost saving measure aimed at sustaining benefi-ciary trusts, while observing the cha-racteristics of a depressed market in the mining sector, more so iron ore.
Suid-Afrika pronk met die belangrikste nywerheidsektor op die vasteland wat veertig persent van Afrika se totale nywerheidsproduksie oplewer, ontgin 45 persent van Afrika se minerale en wek meer as die helfte van Afrika se elektrisiteit op. In teenstelling met ander Afrikalande het Suid-Afrika sedert die middel van die 17de eeu oor ‘n Blanke bevolking beskik wat sedert die laat 19de eeu ‘n moderne kapitalistiese ekonomiese stelsel en infrastruktuur ontwikkel het. Land- en mynbou was die basis van die industrialisering, en vandag beskik die land reeds oor ‘n hoogs ontwikkelde nywerheids- en dienstesektor. Sy bankstelsel behoort tot die modernstes ter wêreld, terwyl die Johannesburgse Effektebeurs volgens sy markkapitalisasie tot die twintig grootstes wêreldwyd behoort.

One Reply to ““etermynmasjien””

  1. Maar ons bly die foto’s neem: daar word blykbaar daagliks wêreldwyd meer foto’s geneem as al die foto’s van die twintigste eeu saam. Want ons is te bang hierdie herinnering gaan verlore, hierdie oomblik verdwyn in die nuut.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *