“eterummynnet”

“eterummynnet”

Jump up ^ International Center for Monetary and Banking Studies, AK Swoboda – Capital Movements and Their Control: Proceedings of the Second Conference of the International Center for Monetary and Banking Studies BRILL, 1976 Retrieved 15 July 2012 ISBN 902860295X
Hierdie syfer was baie ongunstig in vergelyking met ander ontwikkelende lande. In die tydperk tussen 1994 en 1999 het regstreekse buitelandse beleggings in Brasilië VSA-$ 106 per capita, in Argentinië VSA-$ 252 en in Chili selfs VSA-$ 333 beloop, terwyl daar in Suid-Afrika net VSA-$ 32 per capita belê en daarnaas selfs ‘n netto kontantuitvloei van beleggings ter waarde van VSA-$ 1,6 miljard aangeteken is.[16]
Die aanlyn handelaar Showroomprive. com is nou Europa se grootste aanlyn-kleinhandelaar, wat Bitcoin as ‘n betaalmiddel aanvaar. Showroomprive bied sy kliënte ‘n wye verskeidenheid tekstiele, bykomstighede, skoonheidsmiddels en huishoudelike goedere. Betalingsverwerking vir bitcoin word uitgevoer deur Paymium, die Europese betalingsverwerker.
Jump up ^ “Report on global foreign exchange market activity in 2013” (PDF). Triennial Central Bank Survey. Basel, Switzerland: Bank for International Settlements. September 2013. p. 12. Retrieved 22 October 2013.
As gevolg van stygende energiepryse en die beplande oprigting van nuwe kernkragsentrales in veral Oos-Europa en Asië het die vraag na uraan sedert die jaar 2004 weer begin verstewig. Die huidige ontginbare uraanvoorrade sal volgens deskundiges se mening oor sowat sestig jaar uitgeput wees, alhoewel dit deur middel van herprosessering moontlik nog enkele eeue voldoende sal wees.
Lae rentekoerse en die vertroue van privaathuishoudings en -ondernemings in die ekonomie het veral die binnelandse vraag in die afgelope jare aangedryf. Die gemiddelde groeikoers het in die afgelope jare omtrent vier persent beloop, terwyl die inflasiekoers binne die bandbreedte van drie tot ses persent gebly het, soos deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank beplan. Die sterk rand het egter uitvoergerigte sektore soos die myn- en landbou onder toenemende druk geplaas. Met die verswakking van die rand se waarde teenoor die VSA-dollar en die euro sal uitvoere weer kan styg. In die volgende jare sal die gemiddelde groeikoers van die ekonomie na ramings steeds omtrent vier persent beloop.
Kathu today is arid, but in the past the land-scape was very different. The rivers ran with water and there were lakes dotted across the plain. One of the projects documented a large body of water where the Mamatwan mine is today. In one of the pans at Kathu, the team has found the teeth of elephants and hippos.
Op Facebook teken iemand beswaar aan dat Rhodes vergelyk word met Hitler. “Hy het nie mense in konsentrasie kampe gedruk nie”. En tog, en tog…. Rhodes se begeerte om die ZAR onder Britse beheer te kry was die direkte oorsaak van die Tweede Anglo Boereoorlog. Die oorlog waar die “Verskroeide Aarde” beleid en konsentrasie kampe vir die vrouens, kinders en werkers van Bittereinders die dood versoorsaak het van meer as 15 000 lojale plaaswerkers, meer as 21 000 Boere kinders en 4 000 vrouens.
“We declared a wage dispute with the company and decided to go on strike on Monday afternoon. The strike is still going on. There are some members who are still under-ground since Monday. The mem-bers felt that if the company does not meet their demands they will remain underground. The total number of members who are underground is 67 and amongst them, there are also females, and those who take chronic medication, but the company has refused to allow us to take their medication underground,” Mr Kgo-mongwe said.
One way to deal with the foreign exchange risk is to engage in a forward transaction. In this transaction, money does not actually change hands until some agreed upon date. A buyer and seller agree on an exchange rate for any date in the future, and the transaction occurs on that date, regardless of what the market rates are then. The duration of the trade can be one day, a few days, months or years. Usually the date is decided by both parties. Then the forward contract is negotiated and agreed upon by both parties.
Jump up ↑ (en) Naudé, W. en Krugell, W. (Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika): Human Resource Development: A Sine Qua Non for Foreign Direct Investment in South Africa. In: Gilroy/Gries/Naudé (2005), bl.249–250
National central banks play an important role in the foreign exchange markets. They try to control the money supply, inflation, and/or interest rates and often have official or unofficial target rates for their currencies. They can use their often substantial foreign exchange reserves to stabilize the market. Nevertheless, the effectiveness of central bank “stabilizing speculation” is doubtful because central banks do not go bankrupt if they make large losses, like other traders would. There is also no convincing evidence that they actually make a profit from trading.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *